“Kom na My toe, almal wat vermoeid en swaar belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle, en leer van My, omdat Ek sagmoedig en nederig van hart is, en julle sal rus vind vir julle gemoed. Want my juk is draaglik en my las is lig.”
Matteus 11:28-30 (Bybeldirekte Vertaling)
Kontak ons gerus
Indien jy graag by ons wil inskakel, betrokke raak of inligting soek, kontak ons gerus.
Die NG Gemeente Hendrina.
44 Beukes straat,
Hendrina
Posbus 67
1095
Sel: 061 800 9575
Epos: nghendrina@gmail.com
Kantoorure: Maandag & Dinsdag, Donderdag & Vrydag
09h00 - 12h00 & 13h00 - 16h00
GPS Koördinate: S 26 ˚09.533’ – E 029˚42.873’
Neem asseblief kennis dat ons geen kontant op ons perseel aanhou nie.
Geen kontant donasies vanuit die kantoor of van personeel word toegelaat nie.
Vir hulp en ondersteuning kan die CMR geskakel word by 013 293 0111